Listen

Description

Please open https://hotaudiobook.com ONLY on your standard browser Safari, Chrome, Microsoft or Firefox to download full audiobooks of your choice for free.

Title: Die ander Marta [The Other Marta]
Author: Eleanor Baker
Narrator: Magda van Biljon
Format: Unabridged
Length: 8 hrs and 31 mins
Language: English
Release date: 08-01-15
Publisher: Human & Rousseau
Ratings: 4.5 of 5 out of 11 votes
Genres: Fiction, Literary

Publisher's Summary:
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die dienende Marta wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is middeljarige boervrou wat op dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind tydelike heenkome in eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sys weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in gebonde situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.