Listen

Description

Welkom terug familie, ons is in week 3 van ons preekreeks die Missie. Hierdie week deel Pastoor Hendri met ons dat ons nie die missie kan doen sonder een baie belangrike element nie... Die Heilige Gees. Ons nodig die Heilige Gees om ons te kom vul, so dat ons met mag en krag uitgestuur kan word in die wereld in.

Geniet!