Hierdie week gaan Ps. Hendri Hofmeyr voort met ons reeks en gee ’n praktiese gids vir gesonde verhoudings. Gesonde verhoudings word nie deur perfekte mense gebou nie, maar deur mense wat nederig genoeg is om te groei, terug te stel en hul denke te vernuwe volgens God se wil.