Listen

Description

Hierdie week deel Ps. Celeste Nel ’n boodskap wat ons herinner aan God se hart wanneer ons na Hom toe kom—al is ons stukkend en deurmekaar. Deur Jesus se versoening word ons uitgenooi om nader te kom, genade te ontvang, en die diepte van Sy liefde te ervaar.