Listen

Description

Krag vir Vandag: ’n Studie oor die Heilige Gees

In hierdie week se boodskap deel Ps. Hendri Hofmeyr praktiese stappe om in die gawes van die Heilige Gees te groei, met ’n spesifieke fokus op die gawe van tale. Hierdie gawe bou ons op, belyn ons met God se wil, verdiep ons intimiteit met Hom en versterk ons geestelik. Die Heilige Gees gee ons krag, selfs wanneer ons nie woorde het nie.