Listen

Description

Familie! Verlede Sondag het ons ons Visie Sondag gehad en het vir Ps. Willem en Ps. Celeste terug virwelkom. Ps. Hendri het met ons ook God se visie vir ons vir 2026 gedeel, ons hoop die preek bemoedig jou, geniet!