Listen

Description

In hierdie week se episode delf Ricia en Mia diep in die wรชreld van werkskulture โ€“ daardie onsigbare, maar kragtige faktor wat jou daaglikse werkervaring maakโ€ฆ of breek.

Hulle deel hul persoonlike ervarings in vorige werksomgewings: die goed, die sleg, en alles tussenin. Saam ondersoek hulle vrae soos:

Hoe verander โ€™n mens โ€™n bestaande organisasie se kultuur?

Wat maak โ€™n werksplek vir hulle werklik lekker en volhoubaar?

Mia vertel ook hoe sy โ€™n aktiewe rol speel in haar huidige werksplek se kultuuropbou โ€“ van klein, alledaagse gewoontes tot doelgerigte inisiatiewe wat saam โ€™n positiewe, ondersteunende ruimte vorm.

Follow ons op Instagram:

Ewe Anders podcast:

https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==

Ricia Bester:

https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr

Mia Knoesen:

https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==

Jou Afrikaans Podcast :)