Listen

Description

TEKS: Johannes 1:19-42

TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus

‘n Effektiewe rigtingwyser ...

  1. ... wys weg van self af!
  2. ... is op sy pos!
  3. ... is akkuraat!
  4. ... is vreesloos!
  5. ... is doelgerig!

Franz Greffrath