Listen

Description

Psalm 103

Franz Greffrath

Preekraamwerk:

As jy louwarm is en nie gemotiveerd is vir aanbidding nie:

  1. MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “JOU” – die Gelowige
  2. MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “ONS” – die Gemeente