Listen

Description

TEKS: Maleagi 2:10-16

TEMA: Die Gewydheid van die Huwelik

In God se aanklag teen sy volk weens ontrouheid aan Hom en mekaar, bied Hy:

1. Bewysstuk A: Vermenging (v.11-12);

2. Bewysstuk B: Egskeiding (v.13-16).