TEKS: 1 Johannes 2:18-27
TEMA: Waak teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid.
God bied aan ons ‘n tydsame waarskuwing om misleiding en afvalligheid te:
1. VERWAG (vv. 18-19);
2. VERWERP (vv. 20-27).