Listen

Description

Ek en Marizahn Wentzel het mekaar ontmoet by 'n oppikoppi jare gelede. Ons het soos wat die fees ondooi het gesels soos wat die son op kom. Dus het ek gedink dit sal 'n aangename verassing wees om ons geselsies op te vang jare later en dit sommer op neem vir die heelal om te luister.

Geniet Maats!