Listen

Description

Hierdie episode is belaglik. Totaal en al mal. Ek, Rudolf en Charl het Lank gelede in die natuur 'n podsending opgeneem oor die mees lukrake onderwerpe. Nik Naks, Koedoes, Anime, Potjiekos en self films.

Luister gerus sou jy dit deur die hele podsending kan maak.