Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sĂȘ die Wes-Kaap is in beheer van die stryd teen die Coronavirus en sal nie terugkeer na vlak 5 inperking nie. Dit volg na eise van die ANC dat die provinsie weer vlak 5 moet instel. Die provinsie het tans die hoogste gevalle- en sterftesyfer in die land.