Dana Snyman is in 'n kontemplatiewe bui. In die episode gesels hy oor alles en nog wat, reiers, bedelaars en morele dilemmas, selfs Bheki Cele kry aandag. Dis 'n lang een, maar komaan, jy het meer as genoeg tyd om nou te luister. Indien nie, luister 'n stukkie en pause dan, Nuuspod gaan nĂªrens heen nie.