Listen

Description

Die joernalis Herman Lategan is moedeloos oor die impak van Covid 19. Hy sĂȘ sy buurman moes al klaar sy besigheid toemaak en daar wag nog groter moeilikheid vir baie Suid-Afrikaners. Luister hier na sy bydrae.