Listen

Description

Sowat 150 Suid-Afrikaners is gestrand op Heathrow. Carlanette van der Merwe is een van hulle, na sy met 'n gesukkel van 'n passasierskip af gekom het.