Listen

Description

Lees: Mat 21:18-22 en Jos 3.

Fokus: Jos 3.

Gebede en optrede wat berge en riviere kan versit!

  1. Verander jou fokus.

    Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg/rivier nie.
  2. Wees ontvanklik vir nuwe dinge.

    God het met Josua 'n ander manier verkies as met Moses.
  3. Neem die eerste tree in gehoorsaamheid.

    God gee ons geloof as ons saam met Hom in gehoorsaamheid stap.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: