Listen

Description

Lees: 2 Tim 4:1-18.

Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling).

Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 1).

Paulus het met insig gelewe waaroor sy lewe en omstandighede gaan en kon daarom volhard in die geloofswedloop ten spyte van die aller moeilikste omstandighede.

Om tot insig in jou omstandighede te kom (wat God se plan en doel is), moet jy verstaan dat God elkeen van ons uniek geskape het. God plaas 'n unieke geloofswedloop voor elkeen van ons. Raak daarom ontslae van alle laste (Heb 12:1) wat jou kan strem en weglei van jou geloofswedloop.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: