Listen

Description

Die Bybel is God se verhaal, van die skepping af tot die wederkoms, of herskepping. Jy skryf ook daagliks aan jóú deel van hierdie verhaal.

Pas jou lewe in in die styl en intrige of plot van God se storie?