Sondag 2 Augustus 2020
Is versoening moontlik?
Jakob keer ná 20 jaar in Haran terug na Kanaän. Esau wag hom in met 400 man. Jakob se verlede het hom ingehaal.