Listen

Description

’n Kerk met insluitende gasvryheid

Ons wil almal hê nuwe mense moet deel van die gemeente word. Hoe kan dit gebeur? Een van die foute wat ons maak, dink ek, is dat ons vriendelik is met vreemdelinge, maar nie uit ons pad gaan om mense tuis te laat voel nie.