10'n Knap vrou, wie sal haar vind?
Ver bo korale is haar waarde.
30Sjarme is bedrieglik
en skoonheid is nietig;
'n vrou wat vir die Here ontsag het,
sy moet geprys word.