Listen

Description

Lukas 22

“19 Toe neem Hy brood, spreek die dankgebed uit,
breek dit en gee dit vir hulle met die woorde: “Dit is my liggaam wat vir julle
gegee word. Gebruik dit tot my gedag­tenis.” 20 Met die beker na die
maaltyd het Hy net so gemaak en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond,
beseël deur my bloed, wat vir julle vergiet word.”

42 “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie maar u wil
geskied!” 43 ’n Engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom
versterk. 44 Hy het in doods­angs geraak en het nog ernstiger gebid.
Sy sweet het soos bloed­druppels geword wat op die grond val.