Listen

Description

Jy kan, jy moet jou voorgee laat val, ons skuld en ons sonde, ons weerloosheid en ons mislukking, bely. Ons kan met Jesus nuut begin.  Aanvaar jou tweede kans en gee jouself opnuut oor aan God.