1. Wat is vandag vir my belangrik? Om die antwoord te kry, kyk eenvoudig hoe jy jou tyd spandeer.
2. Wat behoort vir my belangrik te wees? Wat kan jou lewe positief verander.
3. Hoe kan Jesus in al hierdie dinge jou fokus wees?
Maak ʼn keuse om Jesus die fokus van jou lewe te maak en dit sal jou ganse lewe impakteer… Maar dan moet jy BRAAF genoeg wees om so ʼn besluit te neem.