Listen

Description

Wat maak die kruis met jou?

Is ons bereid om in tye van nood terug te kyk na die pad wat God nog altyd met ons gestap het?  Glo ons dat God ook in alle omstandighede by ons is?  Of is ons nog presies dieselfde?  Dan het hierdie kruis vir ons niks beteken nie.