Listen

Description

God het nog nooit verander nie.  In moeilike omstandighede soos ’n vol Jordaanrivier wat voor ons lê - dink terug, onthou vir God, en onthou Wie s’n jy is en wie jy is. Glo, kom in beweging, God sal vir die res sorg.