Listen

Description

Is jou vertroue ALLEEN in die Here. ALLEEN! Ag asseblief moenie 'n Christelike sousie oor jou lewe gooi nie – want dan moet God net jou wense laat waar word. Stel jy jou vertroue alleen op die Here?

Nee. Jy vertrou net op jouself.

Ons kom nie meer kerk toe om God te loof en prys nie maar uit gewoonte. Waar is die Koninkryk van God in jou lewe sigbaar?

Ons fokus en prioriteite sal moet verander.