Listen

Description

Jesaja 62 help ons om ons vertroue in God te plaas, maar dit leer ons ook om op ons knieƫ daaroor te bly. Breek met jou hooploosheid. Breek met jou negatiewe gedagtes. Breek met jou ongehoorsaamheid.