Listen

Description

Modern oorvertaal, wil Johannes van Jesus se geboorte die volgende sê:

· As ons grootste behoefte inligting was, sou God vir ons ‘n opvoedkundige gestuur het.

· As ons grootste behoefte tegnologie was, sou God vir ons ‘n wetenskaplike gestuur het.

· As ons grootste behoefte geld was, sou God vir ons ‘n ekonoom gestuur het.

· Maar aangesien ons grootste behoefte verlossing en vergifnis is, het God vir ons ‘n Verlosser gestuur.