Listen

Description

’n Christen kyk altyd vorentoe, gefokus op en met geloof
in die beloftes van die koninkryk van God.

·      Loop saam - hou aan beweeg – dit gaan oor die reis, nie oor die bestemming nie.

·      Loop weg - hou aan kies, loop weg van jou ou lewe af.

·      Loop aan - hou aan loop. Moenie terugkyk nie.

 Hoe doen jy dit? Wees/leef soos Jesus!