Listen

Description

Dit is dus drie kernaspekte, drie sekerhede, van die christen se geloofslewe wat Johannes hier aan elke christen, voorhou:

· soos klein kindertjies hou ons daaraan vas dat ons sondes vergewe is,

· soos volwasse gelowiges het ons kennis van ons Verlosser,

· soos sterk jongmanne bly ons, IN Christus, oorwinnaars.