Efesiërs 5:1-2: Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. 2Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ’n offergawe gegee het, ja, ’n offer wat vir God aanneemlik was.
Die verandering in ons lewens is nie net ‘n verandering na binne nie maar juis ook ‘n verandering na buite. Leef liefde.