Listen

Description

Johannes 20:1-10

Niks kan ons skei van die liefde van Christus nie, nie eers die dood nie, want Sy opstanding was juis 'n teken van hoe lief Hy ons het.

En dit is wat ons elke Sondag saam vier. Ons vier elke Sondag die opstanding van Jesus Christus – en daarmee saam ook ons eie opstanding uit die sonde.

Elke Sondag roep ons op om te onthou hoe lief God ons het.