Listen

Description

Vannaand – Die Woord alleen

Dinsdag – Christus alleen

Woensdag – Geloof alleen

Donderdag – Genade alleen

Sondag (Pinksterfees) – deur die Gees alleen

Kan ‘n mens nie maar verskillende interpretasie van die evangelie toelaat, selfs al wyk dit op plekke af van die uitsprake van die Skrif nie? 

Gaan dit nie meer oor die verdraagsaamheid, eerder as die suiwerheid nie?

Wel oordeel self of Paulus só ‘n verdraagsaamheid van verskillende interpretasies sou geduld het as dit in stryd wat met die Woord.  Wat sê Paulus?