https://youtu.be/g9HzVejst1k
Die vryheid waarvan Paulus praat, is nie vryheid van alles nie, die vryheid
deur Christus:
- Vryheid is om nooit
weer bang te wees dat jy gestraf sal word vir jou sonde nie. - Vryheid is om te
weet dat God in Christus jou as sy kind aangeneem het. - Vryheid is om te
weet dat sonde nie meer jou baas is nie.