Wanneer jy beself dat jy vasgevang geraak het in 'n “rat race”, dan besef jy dat daardie gerond hardlopery ook deur die see van die lewe weggespoel gaan word. Kan ons maar almal by die punt uitkom waar ons kan besef: Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het.