Listen

Description

Die wêreld waarin ons lewe is nie ’n waarborg vir geluk nie, maar dit is ook nie ’n veroordeling tot wanhoop nie.  Ons hoop is nie gevestig op die grond waarop ons ons voete sit nie, maar in God op Wie ons ons vertroue plaas.