Listen

Description

Om die waarde van een jaar te besef:

Vra 'n student wat 'n finale eksamen gedruip het.



Om die waarde van een maand te besef:

Vra 'n moeder wat geboorte geskenk het aan 'n vroeggebore baba.

Om die waarde van een week te besef:

vra 'n ouer langs die siekbed van haar kind.

Om die waarde van een uur te besef:

Vra 'n kind wat sy kersgeskenk wil oopmaak.

Om die waarde van een minuut te besef:

Vra 'n persoon wat sy vliegtuig verpas het.



Om die waarde van een sekonde te besef:

Vra 'n persoon wat 'n ongeluk oorleef het.

Om die waarde van een millisekonde te besef:

Vra die persoon wat 'n silwer medalje in die Olimpiese Spele gewen het.