Jesaja 43: 1-7 sĂȘ:
Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
Ek is die Here jou God, jou Redder.
Jy is vir My kosbaar,
Ek ag jou hoog,
Ek het jou lief,
Ek is by jou,
Jy is na my Naam genoem,
Ek het jou geskep,
Ek het jou gevorm.