Listen

Description

Galasiërs 5:1: Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie.

Dit gaan dus nie oor JOU geloof nie maar eerder oor die INHOUD van jou geloof.  Jy hoef nie op water te loop nie, maar jy moet weet dat Jesus kan.