Die chaos in die wêreld is nie ons skuld nie? Maar ons lewe sonder God. Die kerk is leeg en mense se lewens sê eintlik:
· eintlik glo ons nie meer in U nie,
· eintlik wil ons nie meer maak soos wat U aan ons voorskryf nie, dit is outyds,
· eintlik maak ons soos ons wil.
· Ons wil nie meer weet wat reg en wat verkeerd is nie.
· Ek besluit self oor my geld en goeters.