Listen

Description

Ps 131

My hart is nie hoogmoedig nie,

Here;

en my oë is nie trots nie.

Ek bemoei my nie

met wat vir my te groot

of te moeilik is nie.

2Maar ek het kalmte en rus gekry,

soos ’n kindjie by sy moeder rus,

so is my gemoed.

3Israel, hoop op die Here,

nou en vir altyd.