Hierdie week gesels ons oor Jesus wat in die woestyn in gelei was deur die Heiige Gees, en die keuses waarmee Hy daar gekonfronteer was (Lukas 4:1-19). Ons staan ook stil by Jakobus 1, waar ons die belangrikheid van "trials" of "toetse" bespreek, en die rol wat dit het in ons groei in ons wandel saam God.
Ons sluit dan af met 'n gesperk oor hoe ons elke dag tewerk kan gaan wanneer ons met keuses en gedagtes gekonfronteer word, en hoe om te verhoed dat die "vrees om die verkeerde keuse te maak" jou beïnvloed.
Kry 'n koppie koffie en join ons gesprek!
Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!
Podcast Ekstra (1:00:00): Aan die einde van ons gesprek, deel Herman & Jacques "behind the scenes" uit hulle eie lewens oor hoe om God te ken in jou keuses en hoe om die "vrees om die verkeerde keuse te maak" te oorwin (slegs op die podcast).
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.zaof gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by:Community Kuiers!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs