Listen

Description

Jy maak elke dag 'n belegging, waarin belê jy?  

God se hart is om jou te beloon, besef vandag die ewigeheids waarde van wat God vir jou gee.   

Geniet die boodskap van Pastoor Braam Peens.

Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien 

Liefdes offers kan gegee word deur eft: 

Bank: FNB 

Rek no. 62532115723 

Tak: 250-655  

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB 

Rek no: 62532120053 

Tak: 250-655  

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak! 

Wêreld Evangelisasie 

Bank: FNB 

Rek no: 62644181589 

Tak: 250-655  

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za

Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!