Listen

Description

➢ Vasgevang in dieselfde werk.. geen passie of opgewondenheid. 

➢ Vasgevang in dieselfde sukkelende finasiële posisie. 

➢ Vasgevang in dieselfde liefdelose huwelik . 

➢ Vasgevang in dieselfde gesondheids posisie. 

Om vas te sit of in sirkels te beweeg in die lewe is ’n aaklige gevoel. Vandag gaan ons kyk na 3 lesse wat ons kan leer hoe om los te breek: 

Ons beweeg altyd êrens in die lewe… AGTERTOE, VORENTOE, SIRKELS, SIT VAS, waarna toe wil jy beweeg? 

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe --- www.youtube.com/endeofamiliekerk 

Breaking the Cycle | Pastoor Braam Peens 

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien 

Bydraes kan gemaak word deur eft: 

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 

R.O.P.E (Uitreik bediening) 

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak! 

Wêreld Evangelisasie 

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655 

Kontak ons:

 Epos: info@endeo.co.za Webtuiste: www.endeo.co.za