Laat jou breek punt 'n keer punt word waar God 'n verskil in jou lewe kan kom maak, om op God te vertrou is jou beste antwoord!
Verklaar vandag: "Vrees sal my nie weer oorweldig en weg hou van dit wat God in my lewe wil doen nie, Hy is in beheer!"
Kyk die diens hier.
Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!
Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: http://www.endeo.co.za/