Ons fokus vandag op die swaarkry en seerkry van ons tyd...
Ek vertrou dat jy vandag moed skep en weer hoop kry vir die toekoms.
God wil bemoedig – tog word ons ontmoedig, ons kyk vandag na die 2 sake van ontmoediging en hoe om moed te skep. BYT VAS!!
“Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.” Joh 1:16-17
Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za
Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waarokal jy is!