Listen

Description

Ons moet gemotiveer wees deur God se doel, nie ons pyn nie... 

Pastoor Braam gesels met ons oor lewenslesse wat hy geleer het terwyl hy op 'n staptoer was in Magoebaskloof. 

Geen warm water, geen elektrisiteit nie, geen selfoon opvangs nie... net God se grootheid in natuur en Sy stem!

Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za

Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!